Tell your friends about this item:
Klein Twak Leer Sy Les Elsabe Smit
Klein Twak Leer Sy Les
Elsabe Smit
Klein Twak is 'n dorpsmuis wat daarvan hou on sy neus te volg en avonture te hê. Een dag gaan hy uit om 'n emmer melk vir sy ma te gaal haal. Toe ruik hy hierdie heerlike vreemde kos, en hy besluit hy moet dit proe. Maar hy het nie geweet hy sou binnekort in groot gevaar wees nie. Sal hy veilig terugkeer en vir Soetlief Langstert vertel van sy avontuur? Sal hy ooit biltong eet?
| Media | Books Paperback Book (Book with soft cover and glued back) |
| Released | April 19, 2018 |
| ISBN13 | 9781717061904 |
| Publishers | Createspace Independent Publishing Platf |
| Pages | 34 |
| Dimensions | 140 × 216 × 2 mm · 68 g |
| Language | Afrikaans |