Hagar - Die voltooide sirkel - Martha Poller - Books -  - 9798645003944 - May 12, 2020
In case cover and title do not match, the title is correct

Hagar - Die voltooide sirkel

Price
Íkr 2,899
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected delivery Jun 18 - Jul 2
Add to your iMusic wish list

Soms moet ons as vroue onsself gaan soek in die lewenswoestyn. Die vrou wy haar lewe as onderdaan aan die man en tot waar is jy bereid om vir die liefde te veg? Selfs 'n leuen probeer leef om jou man te beskerm of beskerm jy daardeur jouself?Met die lees van Hagar het ek besef geen sirkel is of word voltooi sonder die soeke na ons eie identiteit nie en met die slot in hierdie selfondersoekende boek van Hagar kan ek saam met Hagar getuig: "My waarde, my identiteit, is nie gesetel in al hierdie aardse dinge nie. My waarde lê in 'My God wat sien'. Dit het Hom 'n tweede keer in die woestyn gekos om my te oortuig dat ek nie kan of moet glo omdat Abraham glo nie, ek moet glo omdat ek Hom gesien het. En nou is ek tevrede met wie ek is. Ek het my doel gedien, want hier voor my sit al my lieflike kleinkinders saam met hulle ouers en almal van julle dien die grote Here saam met my."Hagar staan stadig op en stap weg na haar slaapplek toe. Sy is stil nou, want sy weet wie sy is. Die sirkel is voltooi. So kan ek ook opstaan en tevrede voel, my sirkel is voltooi. Hierdie is 'n boek wat elke vrou moet lees. Dit hoort op jou boekrak, nee, voor jou bed sodat jy ook jou sirkel kan voltooi.

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released May 12, 2020
ISBN13 9798645003944
Pages 306
Dimensions 140 × 216 × 18 mm   ·   390 g
Language Afrikaans  

More by Martha Poller

Show all